Thursday, 17 April 2014

gasteboek


Gebruik hierdie as 'n besoekersboek, ons eie wall waar jul kan saam blog, met mekaar kan kontak maak en reelings tref.

Liefde!

3 comments:

  1. Hierdie is die coolste idee ooit! Love dit! Ek dink die troue gaan AWESOME wees! sien baie uit :)

    ReplyDelete
  2. yay! Ons het 1 post..! :) Dankie Ralph!
    Kom ons kyk of hierdie werk... Ek weet van twee mense, Hoffie en Monique, wat graag wil ry van Kaapstad af en 'n kar wil volmaak. Laat weet my as jy keen is om te carpool? Ook, daar is mense wat van PE af wil ry en 'n geleentheid soek, laat weet as jy dalk van PE af OL toe ry.

    ReplyDelete
  3. Hey Luan! Ek gaan heel moontlik vanaf Humansdorp tot Oos-Londen ry Vrydagmiddag en dan weer die Sondag terug. Daar sal plek wees in my kar vir tot 3 mense, laat weet maar indien iemand nog 'n lift soek!

    ReplyDelete